Hier verskyn stories: Drome, waarhede, versinsels, elke dag se dinge…die lewe!
Op hierdie blad gaan gereeld nuwe stories verskyn oor die gewone lewe en sy eienaardighede, soms reisverhale en dikwels iets wat net so oorweldigend mooi is dat ons dit moet insluit.
Theodora se droom
Ons is aan die pak. Oor ‘n paar dae klim ons in ons Amarok en vat die pad deur die Noord-Kaap na ons woestynland. Maar ons moet gou kuier en […]
Ons Reis deur Afrika
Hierdie is Deel 1 van die vertelling van ons epiese reis in Desember 2019 en Januarie 2020 van Ermelo en Windhoek na Ethiopië. Die joernaal is saamgestel uit WhatsApp boodskappe, […]
Anthonie span die seile
Dit was Anthonie Botha se droom – seil, die see en die ver, oop horison wat so onweerstaanbaar wink. Sir Robin Knox-Johnston se boeke en inspirerende storie van sy alleenvaart […]
Die Dammetjie
‘n Reisverhaal Ons moes Ermelo toe. Ná Windhoek, Pretoria en Hartebeestfontein, moes ons Ermelo toe. Dit was hartjie-van-die-winter-yskoud, doodgeryp … diep Hoëveld. In ons kar, ’n rooi Peugeot 504, was […]
Die storie van Studio EW
In ’n òu huisie, in ’n groot tuin op die wye en oop hoëveld, skep ons al vir baie jare allerhande goed. Dit het begin met ’n droom… lap is […]
Mooi in die veld en op pad
Om in Afrika te reis, beteken om oorlaai te word met baldadige kleur, verskeidenheid van teksture en vrye ruimtes. Dit is wat ons aangryp en bekoor, waaraan ons wat ‘n […]