Dierestories 1

Jong lesers is al geslagte lank versot op die vertallings vol verrassings en avontuur. ‘n Lieflike bundel.
Studio EW

Dierestories 1

OUTEUR: G.R. von Wielligh,  ILLUSTREERDER: Dale Blankenaar

Dierestories 1 is die eerste in ’n reeks diereverhale versamel deur G.R. von Wielligh. Die diereverhale wat Von Wielligh versamel het van die Khoi-Khoi, is van die oudste diereverhale in Suid-Afrika. Met die nuutste uitgawe kry die verhale ’n nuwe baadjie met die pragtige illustrasies van Dale Blankenaar.

Dierestories 1 bestaan uit 15 stories. Daar word onder andere vertel van die groot geveg tussen die lopende en die vlieënde diere; wie die voëls, die insekte en die diere as koning verkies het en ons maak kennis met Jakkals Spitsneus en arme, dom Wolf.

koop die boek

Posted

in

by

Tags: