LANDSKAP, TAAL & WORTELS

Erfenis

Waar die oerstem in woorde leef.

‘n Huwelik tussen die Namibiese droë rivierbeddings, die Afrikabos en ons  agtergrond. Hier herontdek en koester ons die poësie, geskiedenis en herinneringe wat ons ingebed hou in hierdie rooi grond.

100 Jaar van Afrikaans

Lees nou

Vroue Pioniers

Lees nou

Afrika Reis

Lees nou

100 Jaar van Afrikaans

Studio EW plaas ‘n kort reeks om Afrikaans se verjaarsdag op 8 Mei te vier. Ons luister na die ligte tred van ons jong taal, ingekleur met beeld en kleur, in ‘n kort reeks: skeppend en vol verbeelding is ons name van voëls, bome, plekname veldblomme, sterrestelsels en nog vele meer.

Geniet saam met ons!

Lees nou

Pionier Vrouens in Afrika

Onthou dapper vroue met waagmoed en avontuurlus wat die magiese Afrika lank terug ontdek het.

Ons volg in die voetspore van Dian Fossey, Margarete Trappe, Karen Blixen, Kuki Gallman uit die destydse Oos Afrika en meer.

Lees meer

Afrika Reis

Van Suid Afrika na Zambië oor twee maande! verken saam deur saam met ons reisjoernaal.

Lees meer
Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from - Youtube
Vimeo
Consent to display content from - Vimeo
Google Maps
Consent to display content from - Google