Die Grons verander van naar na gaaf. Eintlik wat die Kersstorie aan klein en groot doen – bring vrede en vreugde.
Die vertaling is briljant en musikaal.
Die vertaling is briljant en musikaal.
Studio EW
Hoe die Grons Kersfees gesteel het!
OUTEUR & ILLUSTREERDER: Dr. Seuss, VERTALER: Philip de Vos
Elke Hoe het in Hoe-ville van Kersfees gepraat …
Maar die Grons in die Noorde het Kersfees GEHAAT!
Op Oukersdag besluit die iesegrimmige Grons om Kersfees in Hoe-ville vir ewig te stop. Hy gaan steel die Hoes in Hoe-ville se kos en presente. Maar sal dit maak dat Kersfees ook wegbly?