Die doel van Franciscus en esel se reis, is om die wêreld 'n mooier plek te maak. Die mense 'n bietjie meer gaaf en goed, maak die leser ‘n medereiseiger.
Studio EW
Franciscus en die diere
OUTEUR & ILLUSTREERDER: Piet Grobler, VERTALER: Amelia de Vaal
Franciscus is lief vir alle diere en glo in die Goeie. Saam met sy beste vriend Esel reis hy deur die wêreld en praat met diere en mense. Sodoende probeer hy om die wêreld mooier te maak.
Prenteboek met kleurryke tekeninge, gebaseer op die lewe van die heilige Franciscus van Assisi (1181–1226) en ’n ode aan pous Franciscus.