Klein kinders is lief vir olifante, kleur, ondeundheid en spel. Hier is dit bymekaar in 'n meesleurende klein verhaal.
Elmer is deel van ‘n trilogie.
Elmer is deel van ‘n trilogie.
Studio EW
Elmer
OUTEUR & Illustreerder: David McKee, VERTALER: Philip de Vos
Elmer, die kleurvolle olifant, is ’n kleutergunsteling sedert sy skepping in 1989. Die reeks is bekend aan miljoene, en het al meer as 4 miljoen kopieë verkoop regoor die wêreld, in meer as 40 tale. Die subtiele boodskap, dat dit aanvaarbaar is om anders te wees, word gekombineer met die lewendige kleur en astrante humor van die hoofkarakter.
Elmer die olifant is moeg daarvan om soos ’n kleurvolle lappieskombers te lyk en vermom homself as ’n gewone grys olifant om by die res van die trop in te pas. Maar sy gewone uitbundigheid kan nie vir lank onderdruk word nie!