Om 'n troeteldier te versorg en vriendskap is deel van kindwees. Hier moet Noi van sy vriend afskeid neem ter wille van sy voortbestaan.
'n Waardevolle klein verhaalwaarmee kinders so maklik assosieer.
'n Waardevolle klein verhaalwaarmee kinders so maklik assosieer.
Studio EW
Die Stormwalvis
OUTEUR: Benji Davies
Noi woon by die see, saam met sy pa en ses katte. Hy is eensaam omdat sy pa as visserman baie hard werk en heeldag weg is. Eendag spoel daar ’n klein walvis op die strand uit. Noi sorg vir hierdie walvis en ’n vriendskap ontwikkel wat hulle al twee se lewens verander.