Dis seker omdat ‘n lekker toebroodjie so 'n gunstelling is dat dié grillerige een emosies en meelewing uitlok. Voorwaar 'n vindingryke konkoksie….
Studio EW
Die grillerige toebroodjie
OUTEUR: Gareth Edwards, ILLUSTREERDER: Hannah Shaw, VERTALER: Shané Kleyn
Is dit nie die grillerigste toebroodjie ooit nie?
Dis sanderig, stinkerig, papgedruk, slymerig en slakkerig.
Maar daar is ’n hongerige ratel wat dit nog steeds wil eet … of nie?
’n Fenomenaal vieslike storie met ’n lekker kinkel.