Gideon en hierdie reuse eier-storie word deel van die kinders se lewe. Dis skitterend, bekoor oud en jonk.
Studio EW
Die eier
OUTEUR & ILLUSTREERDER: M.P. Robertson, VERTALER: Shané Kleyn
Kort nadat Gideon ’n baie groot eier onder sy ma se lieflingshoenderhen ontdek, begin hy vir ’n babadrakie sorg. Gideon neem sy ouerlike pligte baie ernstig op. Hy gee les in Hoe om ’n meisie bang te maak en Hoe om ’n ridder op te foeter. Maar die draak verlang na sy eie soort, en een dag verdwyn hy …
’n Fantastiese verhaal vol avontuur en ontdekkings, met pragtige verbeeldingryke illustrasies.