Winck deur StudioEWWinck deur StudioEWWinck deur StudioEWWinck deur StudioEW
  • Ateljee
  • Erfenis
  • Skatkis
  • Ateljee
  • Erfenis
  • Skatkis

Hierdie is ‘n bundel tydlose stories met karakters wat jong kinders fassineer wat luister en selflees. Die leser raak ook meegesleur.
Studio EW

Avontuurland

OUTEUR:  Helena J. F. Lochner

Avontuurland is ‘n pragtige kinderboek met  bekende en onbekende stories en pragtige illustrasies vir kinders uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner en was oorspronklik deel van ’n reeks van ses bundels, onder andere Kammaland, Kinderland, Kleuterland, Diereland en Storieland. Dit is lekker-lees stories vir voorlees aan jong kinders en selflees deur kinders in Graad 3 en hoër en is daarop gemik om die verbeeldingswêreld en avontuurlus van die jong kind te prikkel. Protea gaan dit weer publiseer in ‘n nuwer moderne baadjie om hierdie wonderlike stories aan ‘n nuwe generasie bekend te stel.

Die kleurvolle illustrasies is deur Chris Venter wat al ‘n ATKV-Kinderboektoekenning gewen het vir sy werk, gedoen

koop die boek
Category

Boeke · Bundel · Plaaslik

Share This

Stories van die see
Storieland

Kom vier saam die vreugde van LEWE, die skat van kuns en die immer teenwoordige behoefte om nuut te skep.

Kopiereg van alle intellektuele eiendom op die webwerf behoort aan Elsa Catharien Winckler behalwe as anders vermeld.

Vroue pioniers in Afrika

Lees meer oor die indrukwekkende baanbrekers

Interne Skakels
  • Tuis
  • Modes
  • Stories
    • Afrika Reis
  • Briewe
  • Kinderdrome
  • Fotos & Sketse
  • Uitstallings
  • Bydraes
    • Kersfees 2024
    • Kers Gedigte
    • Bookbrief
    • Brief Argief
    • Drie Jong Stemme
    • Nog Drie Jong Stemme
  • Kontak
Kopiereg © EC Winckler | Alle regte word voorbehou
Webontwerp en ontwikkeling deur Artvark Design.