100 Jaar van Afrikaans
Studio EW plaas ‘n kort reeks om Afrikaans se verjaarsdag op 8 Mei te vier. Ons luister na die ligte tred van ons jong taal, ingekleur met beeld en kleur, in ‘n kort reeks: skeppend en vol verbeelding is ons name van voëls, bome, plekname veldblomme, sterrestelsels en nog vele meer.
Geniet saam met ons!
















