Stokman

Stokman se lotgevalle boei die kinders dadelik. Hulle hou saam asem op, is só bly vir die reddingsplanne en is verlig oor ‘n familie-Kersfees. Almal kan met arme Stokman se lotgevalle identifiseer. ‘n Spesiale storie.
Studio EW

Stokman

OUTEUR: Julia Donaldson, ILLUSTREERDER: Axel Scheffler, VERTALER: Philip de Vos

Die Stokman bly in hulle familieboom met sy vroutjie en hulle Stokkies … Maar op ’n dag word hy deur ’n hond weggedra! Stokman wil graag vir Kersfees met hulle herenig word. En as hy Vader Krismis uithelp, kry hy die perfekte geleentheid huis toe!

“’n Skreeusnaakse boek” – Financial Times

“Jy sal dié boek oor en oor lees” – Daily Mail

koop die boek

Posted

in

by

Tags: