Vandag is ek ’n windlawaai

Die heerlike droomwêreld hoog in die boomtoppe
Studio EW

Vandag is ek ‘n windlawaai

OUTEUR: Philip de Vos, ILLUSTREERDER: Piet Grobler

In 1838 het die komponis Robert Schumann ’n klavierwerk van 13 nommers genaamd Kinderszenen (Kindertonele) geskryf, waarvoor hy later aparte titels gegee het nadat sy vrou, Clara, vir hom gesê het dat hy self soms soos ’n kind is.

Hierdie musiekstukke is dan ook oor die gebeurlikhede en daaglikse ervaringe van ’n kind en ook sy verhouding met sy ouers.

Philip de Vos is deur beide Robert Schumann se musiek en die titels geïnspireer om versies van sy eie te maak.

koop die boek

Posted

in

by

Tags: