Ons vier Wêreld-Olifantdag saam met die jongspan

12 Augustus 2024

KINDERDROME

Ons leer by hulle om sonder pretensie en geensins aansitterig na die wêreld te kyk en dit dan opreg weer te gee.

DiereSTORIES
KUNSLES
Illustrasie deur Piet Grobler

‘n Vinnige en maklike geskenk … maar so spesiaal!

Druk die Dierestories uit Afrika met kostelike illustrasies,

Maak jou eie bundel en gee vir ‘n kleinkind, kind, nuwe lesertjie…vir enige liefhebber van woorde en prentjies en pret

LAAI PDF AF

Dierestories

Ons bederf ons kinders met ‘n reeks heerlike ryme, gediggies, verse oor ons diere, babas en kleuters. Dus is dit rympies oor dierekinders vir mensekinders. Dit is egter so kostelik en lig aangebied dat oud en jonk dit eweveel geniet.

Geniet die heerlike rym en hoor hoe huppel ons mooi taal saam met ons dieremaatjies deur die veld!

Laai af
Laai af
Laai af
Laai af
Laai af
Laai af
Laai af
Laai af

Blomstudie van Caterien

Caterien was vyf jare oud en het die blomme geverf met vingertjies. Haar onderwerp was ’n bos blomme in ’n vaas. Sy het dus spontaan geverf, los en vry, wat sy gesien het. Vingers is ’n wonderlike medium, daar is geen moeilike tegnieke by betrokke nie, die verf kan sommer dik en helder op die papier beland. Die doek word dus met oorgawe vol kleur en tekstuur en vorm. Dis so opwindend vir ’n kind en maak hul lief vir kuns.

Van ons maatjies en hulle pragtige bome

Gedig deur Phillip de Vos en illustrasie deur Piet Grobler. Vandag is ek ‘n Windlawaai, Protea Boekhuis.

Privacy Settings
We use cookies to enhance your experience while using our website. If you are using our Services via a browser you can restrict, block or remove cookies through your web browser settings. We also use content and scripts from third parties that may use tracking technologies. You can selectively provide your consent below to allow such third party embeds. For complete information about the cookies we use, data we collect and how we process them, please check our Privacy Policy
Youtube
Consent to display content from - Youtube
Vimeo
Consent to display content from - Vimeo
Google Maps
Consent to display content from - Google